Van Der Wath & Kie Skuldinvorderaars

Welkom by van der Wath & Kie

Van der Wath & Kie het sy deure geopen op 26 Junie 2006. Ons is ‘n geregistreerde skuldinvorderingsbesigheid en spesialiseer in die volgende dienste:

  1. Invorderings van slegte skuld;
  2. Trek van krediet profiel navrae, verwydering van vonnisse, herstel u name in ere wanneer u geblacklist is;
  3. Opsporing van individue – indien u ‘n adres of kontak besonderhede van n persoon soek is ons die antwoord.

Ons beskik oor ‘n wye kliente basis en is ons sukses daaraan te danke dat ons persoonlike kontak en diens lewer aan die Eiser sowel as die Verweerder.

Indien daar ‘n vonnis teen u naam geregistreer is kan ons u waarborg dat die vonnis verwyder sal word, terme en voorwaarde van krag.

Ons vertrou om u spoedig van diens te wees en word alle inligting te alle tye professioneel hanteer.


U is welkom om ons met enige navrae te voorsien.

Naam:

E-pos:

Telefoon:

Navraag:

captcha

Ons kantoor is geleë in UAP.

Kopiereg © 2019.

Alle Regte Voorbehou.

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee